1. Daniel Petrus Botha (Danie)
ID 600116 5117 088
GetroudmetWanda
Sel 082 897 7403
e- pos danieb@mweb.co.za
Met meeras 20 jaar seniorbestuursondervindinginveral wingerd en wynbou, vee, vrugte en verskeie
anderboerderypraktyke, beskik ekoordie nodige kennisenondervindingom mykundigheid toe te pas
in‘n uitdagende loopbaangeleentheidasHoof Opersaionele Beampte. Ekhet‘n proaktiewe benadering,
metpositiewe beplanning,totdie bestuurvan ’nondernemingmet verskillende fasette betrokkeenhet
die vermoë om onafhanklik te funksioneer, asook in span verband, in die verantwoordelikhede soos
deur die pos vereis.
Dit isvirmy baie belangrikomresultaatgedrewe en korrekte praktyke toe te pas wat gerugsteun word
deur goeie kommunikasie met alle persone met insette en betrokkenheid tot ‘n beseigheid. ‘n
Prioriteitis ‘neerlike, oopverstandhouding metdie werkgewer en die ondersteuning van ‘n noukerige
administratiewestelselinspanverband, as‘n onontbeerlike gedeelte om bestuur suksesvol toe te pas
en doelwitte te bereik. Vergoedingsvereiste – R18 000 tot R20 000.00
Opleiding
ElsenburgDiploma–1982
Gevorderde kortkursusinvrugte enwingerdverbouing –1995
IPW
Eurogap
Kunsmatige insiminasie
Vleisbeesbeoordeling